Lag wekkend ... dat 'n Dik Dik Veliige en moontlik Disleksiese idioot soos ek nou die ding kon sien kom. Vir amper 28 maande sit en kotz ek oor vryheid van spraak. Smeek ek die magtige media om nie my reg te misbruik nie. Om verantwoordlik te wees met verslag gewing. Nou dat hulle die kalf half dood gedonner het het en in die put in gebliksem het nou moet jan publiek pa staan vir al die kak wat hulle kwyt geraak het. Kry vir julle ... NASPERS en al die ander half gebakte verslag gewers wat dog hulle besit Demokrasie ... wat nou een oog Maas ... Yollie op Patrollie ...
Sporadies was NASPERS deur sogenaamde verkoop syfers aangespoor om meer en meer tjol op hulle voorbladens aan te bring. So by So sit 'n 'n 11 jarige kind met 'n maag seer, want die skool selabis verwag van hom om die daaglikse nuus by te hou, maar al wat dit oor gaan is Malema wat die witmense wil skiet en Onnies wat soos barbarre in die strate rond dans. Tog was daar oor die jare ander nuus ook om oor te berig, maar jannie wat put sonder water se nuwe spies gooi kampejoen is het mos geen meriette nie.
Solank die storie wat vandag op die Voorblad is net meer grusaam as gister se storie is. Hel selfs ek weet mense presteer op erkening en hoe mer erkening Moordenaars en Verkragters kry hoe meer gaan hulle presteer. Hoe moeilik is dit om te verstaan. Daar word weining of min tyd gewei aan die Terrugslag op sekere ekenomiese sektore deur on deur dagte Regerings besluite soos Natuurbewaring ... want 'n boompie wat nie meer groei nie is nie 'n natuur ramp nie. ... 'n Skilpad wat nie meer broei nie is nie 'n natuur ramp nie ... Eers as daar nie meer Skilpaaie is nie dan is dit 'n natuur ramp ... VOORBLAD NUUS ...
Nee wat Tim en Esmare' moet maar die kastaaiings self uit die vuur loop krap ... ek was my hanne in Afrikaner onskuld ... Verkoop nog 'n eksemplaar ...
0 Sêg:
Post a Comment