Monday, August 9, 2010

MXit - is ons kinders voorberei

Ek is totaal teen kinder molestering en sex oor die algemeen oor sex tussen of met minderjariges ... maar die saak vang my oog om verskeie redes ...
 
"Then if she is honest, I will leave it and cause no problems 4 her once u have dropped all charges, which I would prefer 2 do as it will have a serious impact on her future," the SMS read." (lees Verder)
 
Ek het die laaste ruk myself bevind in die leuns wat kinders so jonk as 11 kan kwyt raak ... somige met die hulp van hulle ouers ... soms gesiene ouers. Nou voor die skinder bekke gryp na strooi halms ... nee ek verwys na skool boelies in die algemeen en nie kinderseks in die konteks hier genoem ... ek beleef nog steeds die harde werklikheid hoe my kinders by die skool geboelie word en is nou aktief betrokke by inligting bymekar maak oor die aangeleentheid en het agter verskeie waarhede en leuns gekom. ... maar dis nie ter sprake hier nie ...
 
Ek was verstom oor die vermoeë van 'n 11 en 12 jarige om leuns te fabriseer en ouers om dit te rug steun ... so het ek ook al gesien hoe omgekrap my twee raak op MXit omdat hulle maatjies aanhou om persoonlikke name op MXit te gebruik en hoe die waarheid verdraai word as mens die kinders voor hulle ouers konfronteer. Dit is nie walglik nie ... dit is skrik wekkend ... Nou die die boelies en die MXit gevalle is veronderstel om nie met mekaar verbind te wees nie ... maar as mens dieper soek dan is dit meer vrees aanjaend as mens agter kom hoeveel aspris ... misverstand en beplanning agter die boelies se optredes ingaan ... Toe ek nood gedwonge met Poliesie optrede die skool en die kinders afsonderlik begin dreig toe kom nog meer naarhede uit ... daar is ma's wat agter die boelie sit ...
 
My vrees is dat sy nie weet van die implikasies nie ... of dalk moet ek glo sy het 'n grotere duistere plan in werking ... dalk het my kinders perongeluk in die pad van haar duisterse planne beland en sy het gehoop deur manupilasie sal die probleem wat my kinders vir haar plan inhou dalk verdwyn ... ek weet nie ... ek weet net haar gedrag is shady en haar optrede is bedenkbaar ... tog wil die skool nie my punt insien en 'n ontmoeting tussen al die ouers reël nie. Wat my meer onstel is die feit dat ek versoek dat 'n welsyn werker of lid van die Poliesie teenwoordig moet wees en hulle dink ek oor reageer ...
 
So myns insiens moet daar agter die kap van die IOL storie se byl kom. As die beskuldigde wat in die stadium slegs 'n verdagte is beweer die meisiekind moet die waarheid praat moet die ouers alles in hulle vermoeë doen om uit te vind wat die kwansyse waarheid is wat hy homself op beroep ...
 
 
 
 

0 Sêg:

Nuutste Inskrywings

Sexy Hollywood Celebrities