As een maatjie kak aan jaag word almal daarvoor gestraf. Is Cool met Pensie, maar dat die ISP nou al die straf moet dae om te sorg dat mense nie stout wees nie het baie erger na gevolge. Dis goed en wel om Porn van die Internet af weg te wens, maar dis maklik genoeg om dit deur die regerings raam werk te doen. Ek meen daar is soveel maniere om te sorg dit gebeur nie, maar soos gewoonlik kies die regering die straf almal en die diens verskaffer moet betaal opsie.
Die nuwe wets ontwerp is on uit voerbaar en on produktief. Daar is wetgewing wat bepaal dat Porn nie op Suid Afrikaanse sites gehost mag word nie. Wat nou van Suid Afrikaanse sites wat elders gehost word. Gaan ons verbied word om CoZa domain name by die goedkoopste diensverskaffers te host en verplig wees om dit op Suid Afrikaanse servers te host. Hoe gaan 'n ondersoek beampte bepaal of die inhoud kwaad willig of moedswillig geplaas word.
Ek meen dis so maklik om sites te hach en met 7000 entriesoor 23 domains is dit onmoontlik om te weet wie het wat agter aan geplak. So sal 'n Askimet tiepe kode wat verpligte integrasie met jou domain is eerder kontrole uit oefen op wettige en onwettige sites. So kode kan beskikbaar gestel word by domain regestrasie en beheer word deur filters en net sekere sites word op sekere browsers toegelaat. M.A.W by domain naam regestrasie noem jy of jou site volwasse content het al dan nie.
Sou dit volwasse content offer word daai sites deur net nanny gefilter. So moet cellfone dan ook geregistreer word in ouderdoms groeppe en daai fone het slegs toegang tot sekere vlakke van ouderdoms beperking. Maklik eenvoudig en doeltreffend. As Askimet spam filters verniet beskikbaar kan stel is dit glad nie onmoontlik vir ons regering om so iets in werking te stel nie. Dis blatante slapgat geid en nalatigheid dat dit nog nie in werking gestel is nie.
O ja dit beteken dat www sal moet regestreer by Suid Afrika om hulle sites by almal lees baar te maak. Ek het nie probleem daar mee nie, maar dis seker net so min werk baar soos die nuwe wets ontwerp. ...
0 Sêg:
Post a Comment