Monday, June 7, 2010

Eerste boere Vlugteling since 1994

Smurfi: Malema en ander hooggeplaastes kom in die dokument wat gister na Nederland gestuur is, onder skoot oor moord, marteling, seksuele misdrywe en diskriminasie teen 'n spesifieke groep mense (Afrikaanse boere).

Gesin vlug nadat hulle Malema gaan verkla
2010-06-07 22:27

'n Rustenburgse man en sy gesin is verlede week landuit omdat hulle vir hul veiligheid vrees nadat hy mnr. Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, weens volksmoord en misdade teen die mensdom by die internasionale strafhof in Den Haag verkla het

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Gesin-vlug-nadat-hulle-Malema-gaan-verkla-20100607
 
Hierdie sal die eerste boere vlugtelinge wees wat amptelik die reg het om te vlug uit vrees vir vervolging. Huntley se reg is hom ontneem omdat hy durf vlug het sonder grondige rede. Myns insiens is alle Blankes Politieke vlugtelinge en het ons die reg tot Asiel in welke land ons wil aanvaar. Die verskil tussen mense wat met my saam stem en mense wat van my verskil is slegs 'n paar pinte bloed. Sodra jy bloed geskenk het aan Afrika Politiek sal enige iemand se siening verander oor reg tot vlugteling status.
 
Wit Haat word slegs deur regse wit politieke bedrywighede hok geslaan. Sulke Wit RASSE Haat word deur Nationale nuus ,media aangeblaas, maar dit sal hulle tensterkste ontken aan die hand van die reg tot vryheid van spraak. Hulle is seker reg. Dit is hulle Kapitalistiese reg om enige geld wat rond lê op te tel al is dit realiteit moord berigte wat soos Survivor vir sy skeppers moer baie geld coin.
 
So lees ek die berig en dit blyk dat die Boer toe 'n regterlikke argument kan bou.
 
Die Rustenburgse man steun in sy aantygings teen Malema en die ANC-regering op die Rome-statuut wat die Verenigde Nasies (VN) opgestel en in Julie 2002 in werking getree het.

Ingevolge daarvan kan selfs opsweping tot volksmoord as volksmoord geklassifiseer word.
 
Die vraag wat ek myself nog altyd af vrae as ek in die rigting dink ... is Iraq beter of slegter af sonder Sadam. Hoe gaan Suid Afrika lyk as die mense weerstand bied teen hulle arrestasie. Hoe gaan Afrika Politiek reageer op sulke aantuigings. Ons almal weet dis verkeerd dat Malema die blankes dood wens en dat ons regte verskans is in die ANC Grondwet. ... maar Afrika demokrasie dikteer dat die man met die grootse Gun regeer. As ons kyk na Zim, Nigerië, Kongo en ander donker Afrika lande sal ons weet dat geen haan daarna gekraai het die volks moorde elders nie.
 
Nee wat ek sien die as 'n teiken geverf op elke persoon se rug wat Afrika Demokrasie en Malema Soldate teen gestaan het tot nou toe. Die feit dat ons 'n erkende Grondwet en 'n werkende Demokrasie het met 'n funksioneerdebelasting stelsel sal daai Boer se saak 'n stille dood laat sterf. Ek glo nie die statisstiek in die stadium is so hoog teen die blankes gestappel dat ons gaan weg kom met so 'n saak nie.
 
Al wat nou gaan gebeur is elkeen wat 'n regs geldige argument in die hof kon bewys sal deel word van 'n groep wat uitgelag gaan word agv hulle klagtes. Dis 'n desperate poging deur iemand wat sy hand oor speel het. 'n Ydelle poging wel. Goeie bedoelings Beslis, maar 'n hand glad nie op die regte tyd gespeel nie. As die tyd ryp was vir so 'n stap sou die DA of die VF dit gedoen het ... nie 'n bevreesde Boer nie. .. maar rang orde was nog altyd ons Afrikaner se probleem ...

0 Sêg:

Nuutste Inskrywings

Sexy Hollywood Celebrities