So sit en Blog Pensie dag in en dag uit en mense lees en kritiseer en komentaar net wanneer daar geblog Bliksem word, maar ag word daar nie geslaan op al die waarskuwings nie. Pensie het mos nou al week of wat terug vir die mense gewaarsku om nie te drink en bestuur nie, want dit is 'n manier vir die regering om die wittes terug te betaal vir foute wat die regering self voor verantwoordlik was, maar erg eier op die gesig gekry het.
So is daar nou in die dronk bestuur aanslag op motoriste al 193 dronk bestuureders aan geklaag. So het daar in 22 padblokades ook 1032 mense moes blaas of een of ander beskonke toets afleg vir die bewys van nugter skap. Verder het hulle nog meer toegeslaan en nog 368 kaartjies uit geskryf wat 'n boete omset van R251 800.00 beloop het. Goeie genugtig griet, maar dis 'n hoop geld om van vakansie mense te verhaal.
Kyk dis ooglopend dat die slegs een groep is wat geteiken word, want as dit Taxi's was sou daar minder op die pad jaag en amper van agter bo oor mens beur om net om die draai na die traffic light reg voor jou brieke aan te slaan. ... kyk Pensie ly nie aan road rage nie ... as dit so was so ek meer klagtes teen my gehad het as net coke en popcorn ... die mense se bestuur is om jou na jou graf te stuur...
Any way die RTMC is bly vir die 31 spanne wat kom en alhoewel die government sê hulle hoef nie te worry oor crime nie moet hulle erg bedag wees oor die "struik rowers" wat onder die high way brugge sit en rommel strooi. Die ouens ga hulle hard moer as hulle nie by ons pad reëls bly nie, maar moenie worry nie ... hulle is banja veilig teen affirmative shopping ... no problems ...
Ja nee die ouens sal moet konsentreer om te keep left of pass right anders ga die RTMC een moerse gat in hulle budget moer net na die BEE staff hulle van hulle se digital devide goete ontneem is wat vir 'n appel en 'n ei aan die Chinese under ground street vendours vergekoop word.
Eish ... hoeveel dae tot afskop ???
0 Sêg:
Post a Comment