A Luthuli House official who was convicted for killing a four-year old child will on Tuesday present the charges against ANC Youth League president Julius Malema in his disciplinary hearing.
Ek kon nog onthou as kind wees en ek het aangejaag en my vadertjie moes in die open baar my dade teen praat. Dit het altyd gevoel of die Wêreld om my in duie stort en of ek nêrens het om na toe terug te keer nie. My eerste vrese was waar gaan ek nou slaap tot ek weer kan koshuis toe en wat gebur met koshuis latte oor vakansies as hulle ni huise het om na terug te keer nie. Myne was in oor reaksie op ligte strawe soos kleilat gooi en vensters breek, maar Malema het klein bietjie dieper probleme.
Net toe ek verstaan die saak is afgehandel hoor ek die "generaal van die ANC weermag" 'n krimineel vergewe en toe weer een omdat hy 'n dief probeer aan keer het gaan nou die klagtes teen hom bring. Blykbaar is Spring Brit Spring toe nie in die Nationale gedrags kode van Malema huis vasgevang nie. Blykbaar is daar tog mense binne die ANC wat tog glo dat 'n opdrag wettig en uitvoerbaar moet wees voor hulle gehoorsaam sal wees aan so 'n opdrag.
Hoeveel hiervan oge verblindery is sal net FIFA se eintfluitjie ons kan verlig.
0 Sêg:
Post a Comment