Verantwoordelikke Joernalistiek is al weer onder die vergroot glas toe Joernaliste die week verskeie bennelandse vlugte geteiken het en gevaarlikke ietems aan boord van sekere vlugte te smokkel.
Ek weet nie wat is meer scary. Die feit dat blanke regses opgeluit word omdat hulle moontlikke bedreiging inhou vir binnelandse veiligheid gedurende 2010 of die feit dat Joernaliste Binnelandse Veiligheids wette oortree en daarmee weg kom.
Myns insiens is enige Joernalis met 'n awe koppie net so gevaarlik as enige normaal mens wat weens al die misdaad in die land 'n wroeging het. Joernaliste se koppies kan net so maklik uit hak en mal goed doen soos enige ander normale mens. Gaan die indiepte ondersoek Joernaliste nou aangekla word onder dieselfde Binnelandse veiligheids wette al dan nie.
Die oortreding is by die behoefte en moet dus daar gestop word. Media vryheid om tereur te bevorder is nie in ons beste belang nie. Laat ek punt beter probeer stel. Ons is 'n gemeenskap wat nie veronderstel is om 'n behoefte vir Bank rowery te hê nie, ook nie huis braak nie, ook nie moord op Wit Plaas boere nie. Ek wonder of 'n goeie ondersoek verslag gewer so ver sal gaan om 'n ou tanie van 80 op 'n plaas sal verkrag en vermoor om te kyk of dit moontlik is.
Sal die verslag gewer dan aandadig tot moord en verkrating wees en sal die verslaggewer die oor eenkomstig vervolg word. Was daar 'n al 'n misdaad verslagewer wat mee gemaak het aan 'n cash in transit heighst om daar te kan skryf. Het so persoon in die buit gedeel... en as hulle gevang was het hulle dan agter hulle koerant of TV program se naam weggekruip.
Die is so af soos Polisie korupsie ...
0 Sêg:
Post a Comment