Word by gehou soos die dinge ons pla. Kom praat saam.
Friday, May 21, 2010
BOM SKRIK
'n Terroris stap by 'n petshop in. Hy sit 'n bom op die toonbank neer en skree: "julle het 60 sekondes om hier uit te kom!!!" 'n Skilpad skree uit die agterkant van die winkel: "Jis jy ' s n BLIKSEM!"
0 Sêg:
Post a Comment